Jesaja 37:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons uit sy hand,+ sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+ Esegiël 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En sy afhanklike dorpe wat in die veld is—deur die swaard sal hulle gedood word, en mense sal moet weet dat ek Jehovah is.’+
20 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons uit sy hand,+ sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+
6 En sy afhanklike dorpe wat in die veld is—deur die swaard sal hulle gedood word, en mense sal moet weet dat ek Jehovah is.’+