Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En weer eens het die Edomiete+ ingekom en Juda verslaan en gevangenes weggevoer.

  • Psalm 137:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Dink,+ o Jehovah, met betrekking tot die kinders van Edom,+ aan die dag van Jerusalem,+

      Hulle wat gesê het: “Lê dit bloot! Lê dit bloot tot op die fondament daarin!”+

  • Klaagliedere 4:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Jou oortreding, o dogter van Sion, het tot ’n einde gekom.+ Hy sal jou nie weer in ballingskap wegvoer nie.+

      Hy het sy aandag op jou oortreding gerig, o dogter van Edom. Hy het jou sondes blootgelê.+

  • Amos 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Edom,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy sy broer met die swaard agtervolg het+ en sy eie barmhartige hoedanighede verderf het+ en omdat sy toorn tot in ewigheid bly verskeur; en sy grimmigheid—hy het dit vir altyd behou.+

  • Obadja 10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Weens die geweld teen jou broer Jakob+ sal skaamte jou bedek,+ en jy sal tot onbepaalde tyd uitgeroei moet word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel