Joël 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en julle het die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem aan die kinders van die Grieke+ verkoop,+ om hulle ver van hulle gebied te verwyder;+ Openbaring 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ook kaneel en Indiese speserye en reukwerk en welriekende olie en wierook en wyn en olyfolie en fynmeel en koring en beeste en skape en perde en koetse en slawe en mensesiele.+
6 en julle het die kinders van Juda en die kinders van Jerusalem aan die kinders van die Grieke+ verkoop,+ om hulle ver van hulle gebied te verwyder;+
13 ook kaneel en Indiese speserye en reukwerk en welriekende olie en wierook en wyn en olyfolie en fynmeel en koring en beeste en skape en perde en koetse en slawe en mensesiele.+