Genesis 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die seuns van Gomer was Asʹkenas+ en Rifat+ en Togarʹma.+ 1 Kronieke 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die seuns van Gomer was Asʹkenas+ en Rifat+ en Togarʹma.+ Esegiël 38:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Gomer+ en al sy krygsbendes, die huis van Togarʹma,+ uit die mees afgeleë dele van die noorde, en al sy krygsbendes, baie volke saam met jou.+
6 Gomer+ en al sy krygsbendes, die huis van Togarʹma,+ uit die mees afgeleë dele van die noorde, en al sy krygsbendes, baie volke saam met jou.+