Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 My knegte sal dit uit die Liʹbanon+ na die see afbring; en ék sal dit in vlotte bind en oor die see vervoer tot by die plek waarvan u my in kennis sal stel;+ en ek sal dit beslis daar uitmekaar laat haal, en ú moet dit wegneem; en u moet doen waarin ek behae skep deur die voedsel vir my huishouding te gee.”+

  • 2 Kronieke 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En kyk! aan die houtkappers, dié wat die bome afkap, gee ek koring as voedsel vir u knegte, twintigduisend kor,+ en twintigduisend kor gars en twintigduisend bat wyn+ en twintigduisend bat olie.”

  • Esra 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het geld+ aan die klipkappers+ en aan die vakmanne+ gegee, en eetgoed+ en drank en olie+ aan die Sidoniërs+ en die Tiriërs,+ om sederstompe uit die Liʹbanon+ na die see by Joppe+ te bring, ooreenkomstig die toestemming wat deur Kores,+ die koning van Persië, aan hulle verleen is.

  • Handelinge 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hy was in ’n veglustige bui teen die mense van Tirus en van Sidon. Toe het hulle eendragtig na hom toe gekom, en nadat hulle Blastus oorreed het, wat toesig oor die slaapkamer van die koning gehad het, het hulle vrede begin vra, omdat hulle land deur dié van die koning van voedsel voorsien is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel