Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die koningin van Skeba+ het die berig oor Salomo in verband met die naam van Jehovah gehoor.+ Toe het sy gekom om hom met ingewikkelde vrae op die proef te stel.+

  • 2 Kronieke 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die koningin van Skeba+ het die berig oor Salomo gehoor, en sy het gekom om Salomo in Jerusalem met ingewikkelde vrae op die proef te stel,+ saam met ’n baie indrukwekkende gevolg en kamele+ wat balsemolie+ en baie goud+ en edelstene+ dra. Eindelik het sy by Salomo gekom en met hom gepraat oor alles wat haar na aan die hart gelê het.+

  • Psalm 72:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—

      Skatting sal hulle betaal.+

      Die konings van Skeba en van Seba—

      ’n Geskenk sal hulle aanbied.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel