Genesis 25:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Joksan het die vader van Skeba+ en Dedan+ geword. En die seuns van Dedan het Asʹsurim en Leʹtusim en Leʹümmim geword. Job 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die karavane van Tema+ was op die uitkyk,Die reisgeselskap van Sabeërs+ het op hulle gewag.
3 En Joksan het die vader van Skeba+ en Dedan+ geword. En die seuns van Dedan het Asʹsurim en Leʹtusim en Leʹümmim geword.