Jesaja 21:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 BRING water om die dorstige te ontmoet. O inwoners van die land Tema,+ gaan die vlugteling met brood vir hom tegemoet. Jeremia 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 en Dedan+ en Tema+ en Bus en almal wie se hare aan die slape weggeknip is;+
14 BRING water om die dorstige te ontmoet. O inwoners van die land Tema,+ gaan die vlugteling met brood vir hom tegemoet.