Esegiël 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 In die hart van die seë is jou gebiede.+ Jou bouers het jou skoonheid vervolmaak.+ Jona 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe u my in die dieptes gewerp het, in die hart van die oop see,+Het ’n rivier my omring.Al u branders en u golwe—oor my het hulle gegaan.+
3 Toe u my in die dieptes gewerp het, in die hart van die oop see,+Het ’n rivier my omring.Al u branders en u golwe—oor my het hulle gegaan.+