Esegiël 26:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Só het die Soewereine Heer Jehovah vir Tirus gesê: ‘Sal die eilande nie bewe+ by die geluid van jou ondergang, wanneer die dodelik gewonde kreun, wanneer daar met ’n slagting in jou doodgemaak word nie? Openbaring 18:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 want in een uur is sulke groot rykdom verwoes!’+ “En elke skeepskaptein en elkeen wat êrens heen vaar,+ en matrose en almal wat ’n bestaan uit die see maak, het op ’n afstand gestaan+
15 “Só het die Soewereine Heer Jehovah vir Tirus gesê: ‘Sal die eilande nie bewe+ by die geluid van jou ondergang, wanneer die dodelik gewonde kreun, wanneer daar met ’n slagting in jou doodgemaak word nie?
17 want in een uur is sulke groot rykdom verwoes!’+ “En elke skeepskaptein en elkeen wat êrens heen vaar,+ en matrose en almal wat ’n bestaan uit die see maak, het op ’n afstand gestaan+