4En Morʹdegai+ het alles wat gedoen is,+ te wete gekom; en Morʹdegai het sy klere geskeur en hom in sak+ en as+ gehul en na die middel van die stad uitgegaan en hard en bitter geskreeu.+
26 O dogter van my volk, omgord jou met saklinne+ en rol in die as.+ Laat jou rou soos dié oor ’n enigste kind wees, die geweeklaag van bitterheid;+ want skielik sal die plunderaar oor ons kom.+