Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in al die verskillende regsgebiede,+ waar die koning se woord en sy wet ook al gekom het, was daar groot rou+ onder die Jode en ’n gevas+ en ’n gehuil en ’n geweeklaag. Ja, sak+ en as+ is vir baie as ’n slaapbank uitgesprei.

  • Jeremia 25:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “Weeklaag, o herders, en skreeu!+ En rol rond,+ o vooraanstaandes van die kudde,+ want julle dae om geslag en verstrooi te word, is vervul,+ en julle sal val soos ’n begeerlike houer!+

  • Esegiël 27:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En oor jou sal hulle beslis hulle stem laat hoor en bitterlik skreeu.+ En hulle sal stof op hulle koppe gooi.+ In die as sal hulle rol.+

  • Miga 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Moet dit nie in Gat vertel nie; moet gewis nie huil nie.+

      “Rol in die stof+ in die huis van Afra.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel