Spreuke 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Vertrou op Jehovah met jou hele hart+ en moenie op jou eie begrip steun nie.+ Spreuke 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Het jy ’n man gesien wat wys is in sy eie oë?+ Daar is meer hoop vir die sot+ as vir hom. Jesaja 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Wee dié wat in hulle eie oë wys en voor hulle eie aangesig verstandig is!+