18 “‘“As gevolg van die oorvloed van jou oortredings,+ weens die onreg met betrekking tot jou handelsware,+ het jy jou heiligdomme ontheilig. En ek sal ’n vuur uit jou laat uitgaan. Dit sal jou verteer.+ En ek sal jou as op die aarde maak voor die oë van almal wat jou sien.+