Esegiël 30:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy en sy volk saam met hom, die tiranne van die nasies,+ word ingebring om die land in puin te lê. En hulle sal hulle swaarde teen Egipte trek en die land met die gesneuweldes vul.+
11 Hy en sy volk saam met hom, die tiranne van die nasies,+ word ingebring om die land in puin te lê. En hulle sal hulle swaarde teen Egipte trek en die land met die gesneuweldes vul.+