7 daarom, kyk, ek bring vreemdelinge oor jou,+ die tiranne van die nasies,+ en hulle sal beslis hulle swaarde teen die prag van jou wysheid trek en jou stralende prag ontheilig.+
6 Want kyk, ek verwek die Galdeërs,+ die vyandige en onstuimige nasie, wat na die uitgestrekte plekke van die aarde trek om woonplekke in besit te neem wat nie aan hom behoort nie.+