Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 20:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Weens die rustige geur sal ek behae in julle hê+ wanneer ek julle onder die volke uitlei en julle bymekaarmaak uit die lande waarheen julle verstrooi is,+ en ek sal deur middel van julle geheilig word voor die oë van die nasies.’+

  • Esegiël 36:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 ‘En ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek onder julle geheilig word voor hulle oë.+

  • Esegiël 38:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En ek sal my beslis groot maak en my heilig+ en my bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel