Jeremia 23:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 maar: ‘Jehovah lewe, wat die nageslag van die huis van Israel laat optrek en laat kom het uit die land van die noorde en uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het’, en hulle sal beslis in hulle eie land woon.”+ Esegiël 36:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En julle sal beslis in die land woon wat ek aan julle voorvaders gegee het,+ en julle sal my volk word en ek sal julle God word.’+
8 maar: ‘Jehovah lewe, wat die nageslag van die huis van Israel laat optrek en laat kom het uit die land van die noorde en uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het’, en hulle sal beslis in hulle eie land woon.”+
28 En julle sal beslis in die land woon wat ek aan julle voorvaders gegee het,+ en julle sal my volk word en ek sal julle God word.’+