Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy sal weer wingerde plant op die berge van Samariʹa.+ Die planters sal beslis plant en dit begin gebruik.+

  • Esegiël 36:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En die nasies wat rondom julle sal oorbly, sal moet weet dat ek, Jehovah, opgebou het wat afgebreek was,+ beplant het wat verwoes was. Ek, Jehovah, het gespreek en ek het dit gedoen.’+

  • Amos 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal die gevangenes van my volk Israel laat terugkeer,+ en hulle sal die verwoeste stede bou en bewoon,+ en wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en die vrugte daarvan eet.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel