Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+

      Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+

      Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,

      En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+

  • Esegiël 22:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Sal jou hart uithou+ of jou hande krag voorsien in die dae wanneer ek teen jou optree?+ Ek, Jehovah, het gespreek en ek sal optree.+

  • Esegiël 28:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hulle sal in veiligheid daarin woon+ en huise bou+ en wingerde plant,+ en hulle sal in veiligheid woon+ wanneer ek strafgerigte voltrek aan almal rondom hulle wat hulle met minagting behandel;+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah hulle God is.”’”

  • Esegiël 37:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 ‘En ek sal my gees in julle plaas, en julle moet lewend word,+ en ek sal julle in julle land vestig; en julle sal moet weet dat ek, Jehovah, gespreek en dit gedoen het’, is die woord van Jehovah.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel