Jeremia 30:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarom sal almal wat jou verslind, verslind word;+ en wat al jou teenstanders betref, in gevangenskap sal hulle almal gaan.+ En dié wat jou plunder, sal beslis geplunder word, en almal wat jou beroof, sal ek oorgee om beroof te word.”+
16 Daarom sal almal wat jou verslind, verslind word;+ en wat al jou teenstanders betref, in gevangenskap sal hulle almal gaan.+ En dié wat jou plunder, sal beslis geplunder word, en almal wat jou beroof, sal ek oorgee om beroof te word.”+