Jeremia 51:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 Want die plunderaar sal oor hom, oor Babilon, kom,+ en sy sterk manne sal beslis gevange geneem word.+ Hulle boë sal verbrysel word,+ want Jehovah is ’n God van vergelding.+ Vir seker sal hy vergeld.+ Miga 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jou hand sal hoog bo jou teenstanders wees,+ en al jou vyande sal uitgeroei word.”+
56 Want die plunderaar sal oor hom, oor Babilon, kom,+ en sy sterk manne sal beslis gevange geneem word.+ Hulle boë sal verbrysel word,+ want Jehovah is ’n God van vergelding.+ Vir seker sal hy vergeld.+