Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 19:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Die uitspraak teen Egipte:+ Kyk! Jehovah ry op ’n vinnige wolk+ en kom na Egipte. En die waardelose gode van Egipte sal beslis vir hom sidder,+ en die hart van Egipte sal in sy binneste smelt.+

  • Jeremia 25:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Farao, die koning van Egipte, en sy knegte en sy vorste en sy hele volk;+

  • Jeremia 43:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy sal kom en Egipteland verslaan.+ Wie vir die dodelike plaag bestem is, sal vir die dodelike plaag wees, en wie vir gevangenskap bestem is, sal vir gevangenskap wees, en wie vir die swaard bestem is, sal vir die swaard wees.+

  • Esegiël 31:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, sê vir Farao, die koning van Egipte, en vir sy menigte:+

      “‘Soos wie het jy in jou grootheid geword?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel