Psalm 69:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Laat hulle oë verduisterd word om nie te sien nie;+En laat hulle heupe voortdurend wankel.+ Esegiël 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “En wat jou betref, o mensekind, sug met bewende heupe.+ Ja, met bitterheid moet jy voor hulle oë sug.+
6 “En wat jou betref, o mensekind, sug met bewende heupe.+ Ja, met bitterheid moet jy voor hulle oë sug.+