16 In dié dag sal Egipte soos vroue word, en dit sal beslis bewe+ en in angs verkeer weens die geswaai van die hand van Jehovah van die leërs wat hy daarteen swaai.+
12 Ek sal jou menigte laat val deur die swaarde van sterkes, die tiranne van die nasies, hulle almal;+ en hulle sal die trots van Egipte plunder, en sy hele menigte sal verdelg word.+