11 Hy en sy volk saam met hom, die tiranne van die nasies,+ word ingebring om die land in puin te lê. En hulle sal hulle swaarde teen Egipte trek en die land met die gesneuweldes vul.+
6 Want kyk, ek verwek die Galdeërs,+ die vyandige en onstuimige nasie, wat na die uitgestrekte plekke van die aarde trek om woonplekke in besit te neem wat nie aan hom behoort nie.+