Jesaja 55:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+ Esegiël 33:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En wanneer dit bewaarheid word—kyk! dit sal bewaarheid word+—dan sal hulle moet weet dat daar ’n profeet in hulle midde was.”+
11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+
33 En wanneer dit bewaarheid word—kyk! dit sal bewaarheid word+—dan sal hulle moet weet dat daar ’n profeet in hulle midde was.”+