8 En toe Eliʹsa, die man van die ware God, hoor dat die koning van Israel sy klere geskeur het,+ het hy dadelik na die koning gestuur en gesê: “Waarom het u u klere geskeur? Laat hom asseblief na my toe kom sodat hy kan weet dat daar ’n profeet in Israel is.”+