Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “En julle moet vir my heilige mense wees;+ en vleis in die veld wat deur ’n wilde dier verskeur is, mag julle nie eet nie.+ Julle moet dit vir die honde gooi.+

  • Levitikus 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En die vet van ’n dier wat doodgegaan het en die vet van ’n verskeurde dier+ mag vir enigiets anders denkbaar gebruik word, maar julle mag dit hoegenaamd nie eet nie.

  • Levitikus 11:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En hy wat iets van die dooie liggaam eet,+ moet sy klere was, en hy sal tot die aand toe onrein wees; en hy wat die dooie liggaam wegdra, moet sy klere was, en hy sal tot die aand toe onrein wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel