Esegiël 17:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook van die hoë top van die seder neem en dit insit;+ van die boonste van sy takkies sal ek ’n sagte takkie afpluk,+ en ek sal dit op ’n hoë en verhewe berg oorplant.+
22 “‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook van die hoë top van die seder neem en dit insit;+ van die boonste van sy takkies sal ek ’n sagte takkie afpluk,+ en ek sal dit op ’n hoë en verhewe berg oorplant.+