Psalm 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die goddeloses+ sal terugdraai na Sjeool,+Ja, al die nasies wat God vergeet.+ Psalm 55:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat verwoestings oor hulle kom!+Laat hulle lewend in Sjeool afdaal;+Want gedurende hulle vreemdelingskap was daar slegte dinge in hulle.+
15 Laat verwoestings oor hulle kom!+Laat hulle lewend in Sjeool afdaal;+Want gedurende hulle vreemdelingskap was daar slegte dinge in hulle.+