Esegiël 32:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want sy grafte is in die diepste dele van ’n kuil+ geplaas, en sy vergadering is rondom sy graf, hulle is almal omgebring, het deur die swaard geval, omdat hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het.
23 Want sy grafte is in die diepste dele van ’n kuil+ geplaas, en sy vergadering is rondom sy graf, hulle is almal omgebring, het deur die swaard geval, omdat hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het.