Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+

      Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+

      Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+

      En die Rots+ van sy redding verag.

  • Jesaja 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daarom sal die ware Heer, Jehovah van die leërs, ’n uitterende siekte oor sy vettes bly stuur,+ en onder sy heerlikheid sal ’n brand bly brand soos die brand van ’n vuur.+

  • Amos 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Hoor hierdie woord, o koeie van Basan,+ wat op die berg van Samariʹa+ is, wat die geringes te kort doen,+ wat die armes verdruk, wat vir hulle here sê: ‘Bring tog, en laat ons drink!’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel