Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Moenie die geringe beroof omdat hy arm is nie,+ en moenie die geteisterde in die poort verbrysel nie.+

  • Hosea 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Vervloekinge+ en bedrog+ en moord+ en diefstal+ en egbreuk+ het toegeneem, en dade van bloedvergieting het aan ander dade van bloedvergieting geraak.+

  • Miga 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hulle het velde begeer en daarop beslag gelê;+ ook huise, en dit geneem; en hulle het ’n man en sy huisgesin, ’n man en sy erfbesitting,+ te kort gedoen.+

  • Maleagi 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En ek sal nader kom na julle toe vir die oordeel,+ en ek sal ’n haastige getuie word+ teen die towenaars+ en teen die egbrekers+ en teen dié wat vals sweer+ en teen dié wat bedrieglik handel met die loon van ’n loonarbeider,+ met die weduwee+ en met die vaderlose seun,+ en dié wat die inwonende vreemdeling wegwys,+ terwyl hulle my nie gevrees het nie”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Jakobus 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel