Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 78:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 Daarna het hy sy volk laat wegtrek net soos ’n kudde+

      En hulle gelei soos ’n trop in die wildernis.+

  • Psalm 100:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Weet dat Jehovah God is.+

      Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+

      Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+

  • Jesaja 40:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Soos ’n herder sal hy sy kudde laat wei.+ Met sy arm sal hy die lammers bymekaarbring;+ en in sy boesem sal hy hulle dra.+ Dié wat soog, sal hy met sorg lei.+

  • 1 Petrus 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel