Esegiël 25:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook my hand teen Edom+ uitsteek en mens en mak dier daaruit uitroei,+ en ek sal dit ’n verwoeste plek maak van Teman+ af, ja, tot by Dedan.+ Deur die swaard sal hulle val.
13 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook my hand teen Edom+ uitsteek en mens en mak dier daaruit uitroei,+ en ek sal dit ’n verwoeste plek maak van Teman+ af, ja, tot by Dedan.+ Deur die swaard sal hulle val.