Deuteronomium 32:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+En olie uit ’n vuurkliprots;+ Psalm 78:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het sy heiligdom begin bou soos die hoogtes,+Soos die aarde wat hy tot onbepaalde tyd gegrondves het.+ Jesaja 58:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 dan sal jy jou in Jehovah verlustig,+ en ek sal jou op die hoogtes van die aarde laat ry;+ en ek sal jou van die erfbesitting van jou voorvader Jakob laat eet,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+
13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+En olie uit ’n vuurkliprots;+ Psalm 78:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het sy heiligdom begin bou soos die hoogtes,+Soos die aarde wat hy tot onbepaalde tyd gegrondves het.+ Jesaja 58:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 dan sal jy jou in Jehovah verlustig,+ en ek sal jou op die hoogtes van die aarde laat ry;+ en ek sal jou van die erfbesitting van jou voorvader Jakob laat eet,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+
69 En hy het sy heiligdom begin bou soos die hoogtes,+Soos die aarde wat hy tot onbepaalde tyd gegrondves het.+
14 dan sal jy jou in Jehovah verlustig,+ en ek sal jou op die hoogtes van die aarde laat ry;+ en ek sal jou van die erfbesitting van jou voorvader Jakob laat eet,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+