Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Elkeen wat aan ’n lyk, die siel van enige mens wat gesterf het, raak en wat hom nie reinig nie, het Jehovah se tabernakel verontreinig,+ en dié siel moet uit Israel uitgeroei word.+ Omdat die reinigingswater+ nie op hom gesprinkel is nie, bly hy onrein. Sy onreinheid is nog op hom.+

  • Psalm 51:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Mag u my met hisop van sonde reinig, sodat ek rein kan wees;+

      Mag u my was, sodat ek selfs witter as sneeu kan word.+

  • Hebreërs 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 laat ons dan met ’n waaragtige hart nader kom in die volle versekerdheid van die geloof, aangesien ons harte deur besprinkeling van ’n goddelose gewete gereinig is+ en ons liggaam met rein water gewas is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel