4 Wanneer Jehovah die ontlasting van die dogters van Sion+ afgewas het en hy selfs die bloedvergieting+ van Jerusalem daaruit sal wegspoel+ deur die gees van strafgerig en deur die gees van verbranding,+
8 En ek sal hulle reinig van al hulle oortredings waarmee hulle teen my gesondig het,+ en ek sal al hulle oortredings vergewe waarmee hulle teen my gesondig het en waarmee hulle teen my oortree het.+
11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+