Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 85:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 U het die oortreding van u volk vergewe;+

      U het al hulle sonde bedek.+ Sela.

  • Jesaja 40:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “SPREEK tot die hart van Jerusalem+ en roep hom toe dat sy krygsdiens vervul is,+ dat sy oortreding afbetaal is.+ Want uit die hand van Jehovah het hy ’n volle maat vir al sy sondes ontvang.”+

  • Jeremia 31:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “En hulle sal nie meer elkeen sy metgesel en elkeen sy broer leer+ en sê: ‘KEN Jehovah!’+ nie, want hulle almal sal my ken, van die geringste onder hulle tot selfs die grootste onder hulle”,+ is die woord van Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en aan hulle sonde sal ek nie meer dink nie.”+

  • Sagaria 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “In dié dag+ sal daar vir die huis van Dawid en vir die inwoners van Jerusalem ’n geopende put+ wees vir sonde+ en vir iets afskuweliks.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel