Numeri 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+ Esegiël 36:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En die nasies wat rondom julle sal oorbly, sal moet weet dat ek, Jehovah, opgebou het wat afgebreek was,+ beplant het wat verwoes was. Ek, Jehovah, het gespreek en ek het dit gedoen.’+
19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+
36 En die nasies wat rondom julle sal oorbly, sal moet weet dat ek, Jehovah, opgebou het wat afgebreek was,+ beplant het wat verwoes was. Ek, Jehovah, het gespreek en ek het dit gedoen.’+