Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 37:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En wat jou betref, o mensekind, neem vir jou ’n stok+ en skryf daarop: ‘Vir Juda en vir die kinders van Israel, sy metgeselle.’+ En neem ’n ander stok en skryf daarop: ‘Vir Josef, die stok van Eʹfraim,+ en die hele huis van Israel, sy metgeselle.’+

  • Sagaria 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek sal die huis van Juda verhef, en die huis van Josef sal ek red.+ En ek sal vir hulle ’n woonplek gee, want ek sal aan hulle barmhartigheid bewys;+ en hulle sal word soos dié wat ek nie verstoot het nie;+ want ek is Jehovah hulle God, en ek sal hulle antwoord.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel