2 Kronieke 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy het die hele Juda en Benjamin+ en die inwonende vreemdelinge+ by hulle uit Eʹfraim en Manasʹse en Siʹmeon begin bymekaarbring, want hulle het in groot getalle uit Israel na hom oorgeloop toe hulle sien dat Jehovah sy God met hom was.+ 2 Kronieke 30:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Net enkelinge+ uit Aser en Manasʹse en uit Seʹbulon het hulle verneder+ sodat hulle na Jerusalem gekom het.
9 En hy het die hele Juda en Benjamin+ en die inwonende vreemdelinge+ by hulle uit Eʹfraim en Manasʹse en Siʹmeon begin bymekaarbring, want hulle het in groot getalle uit Israel na hom oorgeloop toe hulle sien dat Jehovah sy God met hom was.+
11 Net enkelinge+ uit Aser en Manasʹse en uit Seʹbulon het hulle verneder+ sodat hulle na Jerusalem gekom het.