21 En wat jou volk betref, hulle sal almal regverdig wees;+ tot onbepaalde tyd sal hulle die land besit,+ die spruit wat deur my geplant is,+ die werk van my hande,+ om prag aan my te verleen.+
15 “‘En ek sal hulle beslis in hulle land plant, en hulle sal nie weer uitgeruk word uit hulle land wat ek aan hulle gegee het nie’,+ het Jehovah jou God gesê.”