3 Gee gehoor+ en kom na my toe.+ Luister, en julle siel sal bly lewe,+ en ek sal graag ’n verbond met julle sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ aangaande die liefderyke goedhartighede teenoor Dawid wat betroubaar is.+
40 En ek sal met hulle ’n verbond sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ dat ek my van agter hulle nie sal afwend nie, om aan hulle goed te doen;+ en die vrees vir my sal ek in hulle hart gee, sodat hulle nie van my afwyk nie.+