Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 20:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die kinders van Ammon en Moab het teen die inwoners van die bergstreek Seïr+ opgestaan om hulle aan vernietiging oor te gee en te verdelg; en net toe hulle met die inwoners van Seïr klaar was, het hulle elkeen gehelp om sy naaste te verdelg.+

  • Haggai 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ek sal beslis die troon van koninkryke omverwerp en die krag van die koninkryke van die nasies vernietig;+ en ek sal die strydwa en dié wat daarop ry, omverwerp, en die perde en hulle ruiters sal beslis val,+ elkeen deur die swaard van sy broer.’”+

  • Sagaria 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “En in dié dag sal verwarring wat van Jehovah kom, oral onder hulle versprei;+ en hulle sal elkeen die hand van sy metgesel gryp, en sy hand sal teen die hand van sy metgesel kom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel