Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Steek jou hand+ na die hemel uit, sodat hael+ oor die hele Egipteland kom, oor mens en dier en al die plante van die veld in Egipteland.”

  • Josua 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En terwyl hulle voor Israel weggevlug het en op die afdraand van Bet-Horon was, het Jehovah groot stene+ uit die hemel op hulle gewerp tot by Aseʹka, sodat hulle gesterf het. Daar het meer deur die haelstene gesterf as wat die kinders van Israel met die swaard doodgemaak het.

  • Psalm 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Uit die glans voor hom het sy wolke verbygetrek,+

      Hael en brandende vuurkole.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel