Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal jou op die land laat lê. Op die oppervlak van die veld sal ek jou slinger.+ En ek sal al die voëls van die hemel op jou laat woon, en die wilde diere van die hele aarde sal ek met jou versadig.+

  • Esegiël 33:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “Só moet jy vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “So waar as ek lewe, dié wat in die verwoeste plekke is, sal gewis deur die swaard val;+ en die een wat op die oppervlak van die veld is, sal ek beslis aan die wilde diere as voedsel gee;+ en dié wat in die versterkte plekke en in die grotte+ is, sal deur die pes sterf.

  • Openbaring 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat julle die vlesige+ dele van konings en die vlesige dele van militêre bevelvoerders en die vlesige dele van sterk manne+ en die vlesige dele van perde+ en van dié wat op hulle sit, en die vlesige dele van almal, van vrygeborenes sowel as van slawe en van klein en groot, kan eet.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel