Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 63:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle sal aan die mag van die swaard oorgelewer word;+

      Hulle sal bloot die deel van jakkalse word.+

  • Psalm 79:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel as voedsel gegee,+

      Die vlees van u lojales aan die wilde diere van die aarde.+

  • Esegiël 29:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ek sal jou aan die wildernis oorlaat, jou en al die visse van jou Nylkanale.+ Op die oppervlak van die veld sal jy val.+ Jy sal nie bymekaargemaak of versamel word nie. Aan die wilde diere van die aarde en aan die voëls van die hemel sal ek jou as voedsel gee.+

  • Esegiël 39:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En wat jou betref, o mensekind, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Sê vir al die verskillende soorte voëls en vir al die wilde diere van die veld:+ “Kom bymekaar en kom. Versamel julle rondom my offerande, wat ek vir julle slag, ’n groot offerande op die berge van Israel.+ En julle sal beslis vlees eet en bloed drink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel