Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Jehovah het ’n swaard; dit sal vol bloed word;+ dit sal besmeer word met die vet, met die bloed van jong ramme en bokramme, met die niervet+ van ramme. Want Jehovah het ’n offerande in Bosra en ’n groot slagting in die land Edom.+

  • Jeremia 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En dié dag behoort aan die Soewereine Heer, Jehovah van die leërs, die dag van wraak om hom op sy teenstanders te wreek.+ En die swaard sal beslis verslind en hom versadig en hom vol drink aan hulle bloed, want die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, het ’n offerande+ in die land van die noorde, by die Eufraatrivier.+

  • Esegiël 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal jou op die land laat lê. Op die oppervlak van die veld sal ek jou slinger.+ En ek sal al die voëls van die hemel op jou laat woon, en die wilde diere van die hele aarde sal ek met jou versadig.+

  • Openbaring 19:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ek het ook ’n engel in die son sien staan, en hy het met ’n harde stem uitgeroep en vir al die voëls+ wat in die middel van die hemel vlieg, gesê: “Kom hier, kom bymekaar vir die groot aandmaal van God,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel